Kearney Makelaars ondersteun die produk van verskeie verskaffers in die Langtermyn versekering bedryf.

Wat hulle dienste egter anders maak as ander soortgelyke ondernemings: 

Kearney Makelaars doen volledige finansiële ontledings wat presies bepaal watter tipe dekking die kliënt nodig het, onder dood, ongeskiktheid, trauma, aftrede, studievoorsiening en boedelbelasting.

Die volgende produkte word gebruik:

Terug na bo